Suid-Afrika se eerste drankvrye hotel maak die week sy deure oop in Kaapstad.
Sheikh Faisal bin Sultan Al Qassimi, die eienaar van Coral International, sal die R307 miljoen hotel amptelik inwy.