Kersboom, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad
Sleutelwoord Argiewe:Kaapstad
Daar kom die Alabama
Middernag, Tafelbaai, 6 Augustus 1863, die derde jaar van die Amerikaanse Burgeroorlog.
Leeus aan die Kaap
Die eerste Europeërs aan die Kaap het gereeld met leeus te doen gekry.
Investec Cape Town Art Fair 2022
18 – 22 Februarie 2022
Die riksdaalder
Die eerste papiergeld aan die Kaap is in gebruik geneem in 1782.
Metrofail
Vanoggend op die trein … het ek besluit om vir my een van daardie inkopiesakke op wiele, waarmee die senior burgers op Woensdae die sypaadjies na Shoprite blokkeer, aan te skaf.
Janszen en De Nieuwe Haerlem
Op 25 Maart 1647 strand ’n Nederlandse vragskip De Nieuwe Haerlem in die vlakwater in Tafelbaai
Xhore
Vroeg in die 17de eeu is die Europese seevaarders reeds goed vertroud met die Khoi-handelaars in Tafelbaai.
1620, die Engelse vlag in Kaapstad
Meer as 100 jaar later sou ’n Engelse vlaghysing op Seinheuwel weer ’n rol speel in die geskiedenis van Suid-Afrika.
Bartolomeu Dias – op soek na Indië om Afrika se suidpunt
In 1487 vertrek die Portugese seevaarder Bartolomeu Dias met sy vloot uit Lissabon op ’n sending om die seeweg na Indië te vestig om die suidpunt van Afrika.
