Die eerste Europeërs aan die Kaap het gereeld met leeus te doen gekry. Jou daaglikse bestaan is gereeld onderbreek deur die gebrul van ’n leeu.
Daar is later ’n losprys op die leeus se koppe geplaas. Vir elke leeu wat jy plattrek is jy 25 gulden betaal, sowat R4,15.