Die eerste papiergeld aan die Kaap is in gebruik geneem in 1782. Die note is met die hand geskryf waarna hulle ’n stempel gekry het met die datum en waarde.

Die eerste bank, die Lombaard Bank, het in 1793 in Kaapstad begin handel dryf.

Lewer kommentaar

Leave a Reply