Google het pas Google Station in Kaapstad en omgewing bekendgestel. Dié inisiatief sal gratis, onbeperkte Wi-Fi-internettoegang bied aan gemeenskappe in townships, openbare ruimtes, by universiteite, by taxi- en bushaltes, stasies en by winkelsentrums.

Die diens word aangebied by meer as 100 plekke in samewerking met Think WiFi.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar