Myosorex transvaalensis
’n Donkerbruin skeerbekmuis met grys spikkels. Die sye is ligter en die pels word al ligter in die rigting van die pote wat amper wit is. Die hare op die rug is omtrent 2 mm lank.
Die stert is bruin aan die bokant en ligbruin aan die onderkant.
Die diertjie kom voor in die omgewing van Koster in die Noordwes.
(Het iemand dalk ‘n foto van ’n Transvaalse bos-skeerbekmuis?)
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar