Gewone wildevy

Ficus natalensis

’n Immergroen skaduboom wat maklik in meeste tuine sal groei. Hulle kom natuurlik voor in Mpumalanga, Gauteng, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.

Die klein vruggies word gedra vanaf Julie tot Januarie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply