Stef Bos begin die jaar 2019 in Die Boer teater in Durbanville. Dis die begin van sy Ruimte toer wat volgende maand aftrap in Nederland en België, ’n solo vertoning met songs van toe en nuwe songs waarin die ruimte wat ons nog niet ken die ’n rol speel. Verwag ’n aand wat die spasie in jou kop groter maak.

Vanaf volgende maand speel Ruimte heel jaar in Nederland en België, maar 24 en 25 Januarie om 20h30 is hy op die verhoog by Die Boer teater. Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 0219791911.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar