Lanternheide Gepubliseer deurRoekeloos 23/01/2019 Los kommentaar op Lanternheide Erica blenna Lanternheide is ’n regop struikie wat tot 1,3 meter hoog staan en maklik groei. Dit kom voor in die Suid-Kaap. Die lanternvormige blommetjies is helderoranje met groen punte en verskyn hoofsaaklik in die lente. Deel met iemand:Click to print (Opens in new window)Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Click to share on Telegram (Opens in new window)Click to share on WhatsApp (Opens in new window)Click to email a link to a friend (Opens in new window)