Stef Bos stel in Oktober ‘n nuwe album vry in die Lae Lande met die naam Bitterlief, maar voor die tyd speel hy die songs tydens ‘n toer in Suid Afrika.

Bitterlief is die lewensvisie van ‘n 60 jarige wat jonger is in sy kop is as ooit.

By die Boer Restaurant Teater in Durbanville Saterdag 20 Augustus 2022 om 20h30 en Sondag 21 Augustus 2022 om 14h00.  Kaartjies kos R250 en is beskikbaar by 021 9791911 of aanlyn by www.dieboer.com

Lewer kommentaar

Leave a Reply