Boerboon Gepubliseer deurRoekeloos 04/08/2022 Los kommentaar op Boerboon Schotia afra var. afra Die boerboon kan as strik of boom gebruik word in die tuin. Dit word tot 5 meter hoog. Die digte rooi of pienkrooi blomme verskyn in die lente. (foto: Andrew Gillespie) Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email