#Woordfees Ena Jansen Soos familie

Ena Jansen het jare lank ondersoek ingestel na die uitbeeldingvan huiswerkers in Suid-Afrikaanse boeke en hoe die huiswerker en werkgewer mekaar ervaar en teenoor mekaar optree.

Sy tree in gesprek met Ingrid Winterbach oor haar aangrypende boek, Soos familie, wat uit dié studie voortgespruit het.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 2016, 17:00

Woordfees 2016

Ena Jansen Soos familie,
Roekeloos,
14 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply