Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Sleutelwoord Argiewe:Ingrid Winterbach
Die benederyk
’n Nuwe roman deur Ingrid Winterbach is ’n belangrike gebeurtenis. En sy stel haar lesers nie teleur nie.
Allooi
Allooi is ‘n uitstalling van nuwe werke waarin woord- en visuele kuns geïntegreerd funksioneer.
Niggie
Twee jaar se swoeg en sweet aan haar nuwe roman het sopas die Hertzogprys vir Ingrid Winterbach losgeslaan.
