#Woordfees Ingrid Winterbach Vlakwater

‘n Vriendskap onstaan tussen die kunstenaar Niek Steyn en Marthinus Scheepers wanneer een van Marthinus se varke in Niek se tuin beland. Dan verdwyn Charelle, Niek se losseerder, en ‘n welaf kunstenaar maak ‘n verdagte aanbod op sy huis.

Moenie dié gesprek tussen Ingrid Winterbach en Louise Viljoen misloop nie.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 2016, 10:30

Woordfees 2016

Ingrid Winterbach Vlakwater,
Roekeloos,
18 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply