Synchrodogs, Supernatural

Synchrodogs is die naam wat die Oekraïense fotograwe Tania Shcheglova en Roman Noven gebruik vir hul gesamentlike werk.

Hulle jongste reeks is getiteld Supernatural. Hierin probeer hulle die uniekheid van die natuurlike wêreld in verband bring met die naakte liggaam.

Supernatural
Supernatural

Lewer kommentaar

Leave a Reply