kykNET-Rapportpryse 2021

Die kykNET-Rapportpryse, wat vanjaar vir die agtste keer toegeken word, sluit in drie pryse vir Afrikaanse fiksie, niefiksie en ’n werk met filmpotensiaal onderskeidelik, die Jan Rabie-Rapportprys vir Afrikaanse debuut- of tweede prosawerke, en drie pryse vir Afrikaanse resensies van Afrikaanse boeke.

Waar rape en saki mekaar vind

Die R-afdeling van Kookkuns.com se A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi. Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot R is voorlopig voltooi. R begin met raap (turnip). ’n Raap is ’n tipe wortelgroente met ’n effense soet smaak. Terloops, indien jy gedink het rape kan nie …