Die bekendstelling van GEROEP VIR MEER – OM SUKSESVOL TE LEWE, die nuutste boek deur die gewilde akteur, entrepreneur en skrywer, Hykie Berg, was ’n reusesukses. Die boek het ook die nr 1 topverkoper posisie in die land behaal, binne slegs 2 weke!
Sleutelwoord Argiewe:Brendan Croft
Gebroke harte in treffende nuwe rockballade
Gewilde rocker, Marcel Dalmayda, sing oor hoe dit voel wanneer liefde nie uitwerk nie in sy splinternuwe enkelsnit, “Iemand Anders”.
