Margaret Gardiner se splinternuwe boek, het pas Exclusive Books se lys van topverkopers betree.
Sleutelwoord Argiewe:Margaret Gardiner
Margaret Gardiner se boek amptelik bekendgestel
Margaret Gardiner se splinternuwe boek is onlangs amptelik bekendgestel tydens ’n glansgeleentheid by Maroela Media se kantore by die Voortrekkermonument in Pretoria.
Margaret Gardiner binnekort in SA
Margaret Gardiner se nuwe boek, die eerste in ’n reeks, Damaged Beauty: Joey Superstar, is in die VSA en VK bekendgestel en het reeds wêreldwyd lof ontvang met 5-ster resensies.
Margaret Gardiner pas aangekondig as beoordelaar vir Mej Heelal 2024
Die Mej Heelal Organisasie het aangekondig dat voormalige Mej Heelal, Margaret Gardiner, sal dien as een van die gewaardeerde beoordelaars by die komende Mej Heelal wêreldgeleentheid, wat op 16 November by die bekende Arena Ciudad sal plaasvind in Mexiko.
Bestel Margaret Gardiner se nuwe boek vooraf
Tydens ’n regstreekse onderhoud met Martin Bester op Jacaranda FM het Margaret Gardiner aangekondig dat die skakel om haar langverwagte fiksieboek, Damaged Beauty: Joey Superstar, vooraf te bestel nou beskikbaar is.
Margaret Gardiner vier 46 jaar sedert haar Mej. Heelal-oorwinning
Margaret Gardiner, die eerste Suid-Afrikaner wat as Mej. Heelal gekroon is, vier 46 jaar sedert haar historiese oorwinning op 24 Julie 1978 in Mexiko.
