Hessequa Harmonie wat van 17 tot 21 September in Heidelberg, Wes-Kaap, aangebied word is ‘n toeganklike fees van klassieke musiek en kuns vir die hele gesin.
Kategorie Argiewe:Boeke
Loop deur Vuur #WATOOKALDITVAT
Cobus “die Viking” Visser, wat bekend is daarvoor om as spreker en afrigter sy eie lewenservaring te gebruik om ander te motiveer en te inspireer, se splinternuwe boek is nou beskikbaar.
Susan Coetzer Vrouedag: Lekkergoed vir die Lewe
Bekende aktrise, skrywer en spreker, Susan Coetzer, kuier op Saterdagoggend 28 September weer by Die Boer in Durbanville – die keer met twee splinternuwe boeke onder haar vlerk.
Bestel Margaret Gardiner se nuwe boek vooraf
Tydens ’n regstreekse onderhoud met Martin Bester op Jacaranda FM het Margaret Gardiner aangekondig dat die skakel om haar langverwagte fiksieboek, Damaged Beauty: Joey Superstar, vooraf te bestel nou beskikbaar is.
Geroep vir meer – Hoe om suksesvol te leef
Die bekroonde akteur, entrepreneur en skrywer Hykie Berg se nuutste boek, Geroep vir meer – Hoe om suksesvol te leef, is eersdaags beskikbaar.
Margaret Gardiner vier 46 jaar sedert haar Mej. Heelal-oorwinning
Margaret Gardiner, die eerste Suid-Afrikaner wat as Mej. Heelal gekroon is, vier 46 jaar sedert haar historiese oorwinning op 24 Julie 1978 in Mexiko.
Gewilde kinderboek wat kinders help om hul innerlike superheld te ontdek in Zoeloe beskikbaar
Nog meer kinders gaan eersdaags in staat wees om hulle innerlike superheld te ontdek, want Zinhle T. Matthews se gewilde kinderboek is nou ook beskikbaar in Zoeloe.
Internasionale Afrikaanse Geskiedenisolimpiade 2024 vir skole
Stel jy belang in geskiedenis of het jy dit as vak op skool? Dan het die FAK die ideale geleentheid om jou kennis te toets en uit te brei.
Comic-Con Cape Town 2024
CTICC 2, Kaapstad27 April – 1 May 2024Comic Con Cape Town 2024 Comic-Con Cape Town 2024
Sny ‘n Syn
9 Maart, Stellenbosch
