Dit is tyd vir die elfde kompetisie van die Stellenbosch Woordfees-kortverhaalbundel.
Kategorie Argiewe:Boeke
Woord en musiek met Deon Meyer
Deon Meyer se nuwe Griessel-en-Cupido-roman waarop almal gewag het!
Kaapstad biblioteke help met matriek
Met leerders se belangrikste eksamen op hande gaan Kaapstad se stadsbiblioteke weereens ‘n ondersteunende studieomgewing bied terwyl hulle vir hul eindeksamens voorberei.
‘n Boekviering met Nataniël en Marion Holm
Nataniël vier die publikasie van sy boek, SWEETIE, met sy skoolvriendin, medestudent, medekunstenaar en medestorieverteller, Marion Holm.
Dubbelle vrystelling vir Yolandie
Die veelsydige sangeres en storieverteller, Yolandie neem luisteraars én lesers op ’n intieme pad met die vrystelling van haar nuwe “remix” Morné se Lied en die gepaardgaande boek, Die wonderwerk van “Morné se Lied”.
wanatoe – Tuin van Digters 2025
14de Tuin van Digters-digfees, die “Tuiste van die Afrikaanse digkuns”, op Vrydag 12 en Saterdag 13 September by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Vanjaar se tema is Wanatoe.
Rigting is belangriker as jou spoed – uit die pen van ‘n doodgewone tiener
Hildegard Havenga se visie is om ander tieners op te hef en te bemagtig waar sy kan.
Inskrywings ingewag vir Nagtegaal-teksprys 2026
Inskrywings vir die gesogte Nagtegaal-teksprys vir 2026 is nou oop met ’n kollig op groot pryse.
Hykie Berg bied kragtige regstreekse meesterklas aan
Topverkoper-skrywer, internasionale spreker, bekroonde akteur en entrepreneur, Hykie Berg, bied op Saterdag 31 Mei om 09h00 ‘n kragtige regstreekse webinaar aan.
Margaret Gardiner se boek – een van Exclusive Books se Top 10 verkopers
Margaret Gardiner se splinternuwe boek, het pas Exclusive Books se lys van topverkopers betree.
