Deon Meyer se nuwe Griessel-en-Cupido-roman waarop almal gewag het! Intrige en spanning soos altyd, uiters aktueel.
Die bekendstelling van Skorpio. Uitgewer Etienne Bloemhof sal in gesprek wees met Deon.
Lize Beekman sorg vir musiek met Mauritz Lotz op kitaar en Janine Neethling op klavier.

