Simon van der Stel gee Stellenbosch se naam.
Kategorie Argiewe:Boeke
25 Oktober
JM Coetzee wen die Booker-prys ’n tweede keer met sy roman Disgrace.
24 Oktober
Die Sweedse ontdekkingsreisiger Olof Bergh kom in Kaapstad aan na sy tweede binnelandse reis in opdrag van Simon van der Stel.
16 Oktober
Marie Antoinette, eggenote van Lodewyk XVI, sterf onder die valbyl.
15 Oktober
Mata Hari, Nederlandse danseres wat vir die Duitsers spioeneer het, sterf voor ’n vuurpeloton.
14 Oktober
Die eerste nabyfoto’s van Mars word aarde toe gestuur deur Mariner 9.
11 Oktober
Die Tweede Anglo-Boereoorlog (Tweede Vryheidsoorlog) breek uit op 11 Oktober 1899.
Nuutskeppingskompetisie 2023
Die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie vind vanjaar weer tydens die Toyota US Woordfees in samewerking met Monitor op RSG plaas.
29 September
Die Afrikaanse skrywer en digter Jochem van Bruggen word in Nederland gebore.
Bekroonde dokumentêre filmmaker benoem vir twee SAFTA-Toekennings
Die bekroonde Suid-Afrikaanse filmmaker, Stefan Enslin, hoop om vanjaar twee Goue Horings by sy arsenaal van prestasies te voeg nadat hy in Augustus vir twee Suid-Afrikaanse Film- en Televisie-toekennings (SAFTAS) genomineer is.
