PJ en Geo Botha, finansiële kenners en bekende medeaanbieders van kykNET se gewilde program, Welvaartskeppers, se eerste boek, Word Ryk, Bly Ryk tref tans die boekrakke van alle goeie boekwinkels landswyd en is ook nou aanlyn beskikbaar.
Kategorie Argiewe:Boeke
31 Julie
Die Amerikaanse ruimtetuig Ranger 7 sein die eerste nabyfoto’s van die maan na die aarde.
Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
Die Renierversameling bestaan uit meer as ‘n 1000 briewe wat deur Vrystaatse oorlewendes van die Boere-oorlog geskryf is.
Program vir 14de Klassique bied klassieke verskeidenheid
Klassieke musiekliefhebbers kan gereedmaak vir ’n propvol program van klassieke musiek by die 14de Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.
26 Julie
Die eerste uitgawe van Die Burger, die oudste Afrikaanse dagblad, verskyn.
Gebaretaal bevestig as 12de amptelike taal in Suid-Afrika
President Cyril Ramaphosa sal vandag die Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Gebaretaal onderteken tydens ’n seremonie by die Uniegebou, in Pretoria.
Die Anderkant van Sukses
Maak gereed om ’n aangrypende reis aan te pak oor die lewens van ’n paar van Suid-Afrika se mees suksesvolle individue, onder leiding van dr. Johan Beukes.
2 Julie
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns word gestig in Kaapstad.
1 Julie
Die slag van die Somme in die Eerste Wêreldoorlog begin en 21 000 soldate sneuwel op die eerste dag.
30 Junie
Die strokiesprentkarakter Superman van die planeet Krypton maak sy verskyning.
