1 Julie Die slag van die Somme in die Eerste Wêreldoorlog begin en 21 000 soldate sneuwel op die eerste dag.