Die Britse Vloot se HMS Beagle, onder bevel van kaptein Robert Fitzroy, vertrek uit Devonport op ’n vyf jaar lange vaart om wetenskaplike navorsing te doen.
Sleutelwoord Argiewe:Charles Darwin
1 Julie
Die slag van die Somme in die Eerste Wêreldoorlog begin en 21 000 soldate sneuwel op die eerste dag.
