1831
Die Britse Vloot se HMS Beagle, onder bevel van kaptein Robert Fitzroy, vertrek uit Devonport op ’n vyf jaar lange vaart om wetenskaplike navorsing te doen. Charles Darwin is een van die wetenskaplikes aan boord.