True story.

Gisteroggend pop ek gou Skelmbos toe. Verstaan djy?

Moer lang q by die mall. Sien djy? Da staan Devon. ‘n Koel komkommer, dik geroek. Hy het krieket saam met my gespeel.

Twee gooste uit die Dal stap verby!

Dev tune: “Hoe lykit hoe lykit ek en djy naked? Jessica! Wie is jou tjoomie? Wat is mooier as ‘n mooi klimeid? Twie mooi klimeide!”

“Naai my bestie se naampie is Valencia!’ Sy swot nursing which is a growing industry!”

“Valencia, daar is ‘ n football team en ‘n orange na djou vernoem?

Djy trek na Halle Maria Berry en djy is so soet soes ‘n strawberry, deddy?

Ma sê my is jy ‘n trein? Want as djy is, koep ek ‘n monthly!”

“But why?”

“Want kyk hiesa, ek sal djou dag na dag wil opklim en ver ry! Long distance, vesta djy?”

Lewer kommentaar

Leave a Reply