1838
Die besittings van Piet Retief en sowat 100 man wat in Februarie deur Dingaan se krygers vermoor is, word vir sowat R900 op veiling verkoop. Die geld word gelykop tussen Andries Pretorius en sy manne verdeel.