Ons wil na een van daardie sleutelpartytjies gaan waar jy jou sleutels in ‘n bak sit.
Outeur Argiewe:Francois Koegelenberg
Kamieskroon se Kersspel
Op Kamieskroon in die verruklike Namakwaland bied die Laerskool elke jaar die Kersspele aan.
True story
Gisteroggend pop ek gou Skelmbos toe. Verstaan djy?
Saterdagoggend, Clifton
Ek rol uit op my houtdek in Clifton, overlooking 4th beach. Life is good.
As hy weer kom
Daar stop ’n Conquest en ’n lang bra met ’n Purdey-haarstyl en ’n sweetpakbroek wat so hang klouter uit – die kans is goed dat hy het daarin gebol het.
Die Perishable Supervisor, die biesige tief en die krieket bat
Naai my broe die saak staan soe. Natalie, my motjie, is mos ‘n baie biesige klein tief en djaloers da by, verstaan djy?
Koringpiskriek – ’n ware verhaal
deur Francois Koegelenberg Despite their bulky appearance and scary-looking armature are like most insects, completely harmless. Eeue terug in ‘n uitspansel ver hiervandaan het ek en hierdie hawt as hell cherry die aand bietjie uitgegaan. In die Bos. In ‘n kuierplek met blowpipes en suckpipes en skemerkelkies en shooters en yskoue draughts en dodgy burgers. …
Pa Jan se ware storie
Daardie aand slaap ek in die Kalahari, Oos van Gobabis, op pad na die destydse Betsjoeanaland-grens (nou Botswana). Dis Juniemaand en bitter koud. Ek maak ‘n vuurtjie agter ‘n swarthaakbos, sleep my slaapsak nader en ontspan daar terwyl die koffiewater in die swart keteltjie kook. Skielik hoor ek iemand sê: “Kleinbaas kan ek maar na …
Tarentaal
Eeue terug, wel twintig jaar, is my liewe pa weg na die stomp langs die groot vuur in die Mooi Land, aan die ander kant van die Groot Rivier, waar die gemsbokke, springbokke en elande altyd vet is.
Bad Boy Marislav Malinowski en hawt heuningkoekies
True story, nie eers ek sal dit kan uitdink nie.
