The Sexual Life of Savages in North-Western Melanesia (pl. Życie seksualne dzikich w północno-zachodniej Melanezji) is a 1929 book by anthropologist Bronisław Malinowski.

In the preface Malinowski says that sexuality “dominates in fact almost every aspect of culture”.

True story, nie eers ek sal dit kan uitdink nie.

Ek was ’n rebel met ’n earring na my diensplig. I did my bit for your country.

Eeue terug het ek antropologie op Varsity geswot. Basies die studie van mense soos hulle in groepe en gemeenskappe voorkom. Ek is in my 3de jaar gedreig om ’n sekere besoekende Amerikaanse Professor se lesing by te woon in ek dink 230 in die BJ, ook bekend as die sinkende Titanic. Hy was ’n kenner van Marislav Malinowski se teorieë.

Wie? Ja wel, ou Malinowski was een van die vaders van antropologie en het van Pole afgekom. ’n Funksionele antropoloog met fokus op deelnemende waarneming. Jy neem dus deel in die mense se rituele en gewoontes en leer dus hoekom hulle dit doen. You follow?

Die saal is gepak en die prof begin sy lesing. Gaap dink die bad boy. Maar die bad boy het ’n ace up his sleeve. Ou Malinowski het onder andere by die Trobiand-eilanders gaan kuier en die boek geskryf genaamd Argonauts of the Western Pacific. Handel basies oor die uitruil van bleddie skulpe. Ook Magic, Science and Religion en Facing Mount Kenya. Dubbel gaap. Ek het egter ’n huge verrassing vir die hoogleraar.

Met vrae tyd word ek ge-prompt om ’n vraag te vra, deur Prof. Steyn. Ek haal toe ’n boek uit wat ek by die Ikeys se bib geleen het. En vra die vraag in hogere Engels. “Professor seeing that Malinowski partook in all the activities of the islanders, what about this book of his? Did he enjoy his studies here in British New Guinea more than gardening or collecting sea shells, would you say?” Die boek se naam? The sexual life of savages. True as Bob Mugabe.

Chaos breek los. Die girls kyk my blosend met admirasie aan en die ouens brul van die lag. “Yes indeed” counter die vark, “and what were their favourite position?” Fai laat hom nie afsit nie en antwoord, en ek sweer: “Entry from the rear, Professor. Entry from the rear. As appose to male superior or woman superior, sir. They have a word for orgasm. Mamola which also describes the indescribably delicious taste of wild honey. Page 161.”

Skaakmat. Nee nog nie. Ek wys na die drie blonde bomme langs my en sê: “And me and these three ladies are doing a practical on that specific chapter this very weekend.” Hy tune: “You young man are well informed and extremely well organized. Thank you for the opportunity to meet the Maties.” Applous.

Het vir hom en Prof. Steyn later sien Springbokkies suip op die Dros se stoep.

En ek was vinnig daarna die toast of the town by die Terrace. En het vir niks betaal nie. Middag en saans en snags. En die een eilandertjie het kom vra of ek haar deelnemend sal bestudeer op die Braak. Wel ek is opgelei daarvoor. En ek sou nooit by die Suidsee-eilanders kon uitkom nie? Wat sou jy doen? En o ja dink jy die storie is waar? Dink.

Female ejaculation appears in 20th-century anthropological works, such as Malinowski’s Melanesian study, The Sexual Life of Savages (1929), and Gladwin and Sarason’s Truk: Man in Paradise (1956). Malinowski states that in the language of the Trobriand Island people, a single word is used to describe ejaculation in both male and female.

Lewer kommentaar

Leave a Reply