Vallende sterretjies Gepubliseer deurRoekeloos 20/10/2016 Los kommentaar op Vallende sterretjies Crocosmia paniculata Die bloeisteel van hierdie inheemse knolplant word 1 meter hoog. Hieruit spruit 300 mm lange takkies waaruit die “vallende sterretjies” verskyn. Dié stervormige oranje blomme verskyn in die lente en somer. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email