Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns word gestig in Kaapstad.
Sleutelwoord Argiewe:Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Geskiedenis van Suid-Afrika: Van voortye tot vandag
Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom?
Akademie bekroon skrywers
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gisteraand by hul bekroningsplegtigheid in Stellenbosch pryse oorhandig aan jong, sowel as gevestigde skrywers. Elsa Joubert is bekroon met die Louis Hiemstraprys vir nie-fikse vir haar werk Reisiger en Lina Spies het die SA Akademieprys ontvang vir haar uitmuntende vertaling van Anne Frank se dagboek in Afrikaans, …
