Jacob Cornelius Steyn is op 31 Julie 1938 op die plaas Mara, distrik Fouriesburg, in die Vrystaat gebore.
Sleutelwoord Argiewe:Eugène Maraisprys
Akademie bekroon skrywers
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gisteraand by hul bekroningsplegtigheid in Stellenbosch pryse oorhandig aan jong, sowel as gevestigde skrywers. Elsa Joubert is bekroon met die Louis Hiemstraprys vir nie-fikse vir haar werk Reisiger en Lina Spies het die SA Akademieprys ontvang vir haar uitmuntende vertaling van Anne Frank se dagboek in Afrikaans, …
Noudat slapende honde
Ronelda S. Kamfer se debuutdigbundel, Noudat slapende honde (Kwela), is onlangs bekroon met die Eugène Maraisprys vir 2009.
