Die New York Times verskyn die eerste keer.
Kategorie Argiewe:Boeke
16 September
Die eerste uitgawe van die oggendblad Beeld verskyn.
15 September
Die Afrikaanse skrywer Helena Lochner word op Moorreesburg gebore.
7 September
Marie Curie isoleer die eerste keer radium.
5 September
Die Nederlandse nedersetting Nieu-Amsterdam gee oor aan die Britte en word herdoop tot New York.
19 Augustus
Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) word gestig.
17 Augustus
Die Oranjerivier word vernoem na prins Willem V van Oranje.
12 Augustus
CJ Langenhoven (Cornelis Jakob) word op Hoeko in die distrik Ladismith, Kaap, gebore.
10 Augustus
Die skroefproppie word gepatenteer.
Is dit moontlik om die onmoontlike te vermag wanneer jy besluit om uit jou gemaksone te tree?
Lizette Volkwyn kan nie sing nie. Sy kan glád nie sing nie, maar sy glo vas daaraan dat wanneer jy uit jou gemaksone tree en bereid is om weerloos te raak, jy ongelooflik baie kan groei en selfs die onmoontlike kan vermag, as iemand jou leer.
