Die ATKV-Tienertoneelkompetisie is die oudste projek van die ATKV en kweek al vir sestig jaar ’n liefde vir toneelskepping in Afrikaans, toneelspel en teater-kyk by hoërskoolleerders.
Sleutelwoord Argiewe:ATKV
ATKV-Tjokkertoneel Wes-Kaap-streeksfees
Die doel van die ATKV-Tjokkertoneel is die skep van ’n nasionale platform vir talentontwikkeling ter viering en opbou van laerskoolkinders deur toneelontwikkeling, gehoorontwikkeling en blootstelling aan goeie literatuur aan te moedig.
19 Augustus
Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) word gestig.
Zoeloe meisie wen Afrikaanse spelkompetisie
Dit is haar vierde taal, maar Nolwazi Mahlangu (15) het skoonskip gemaak in die ATKV se Afrikaanse spelkompetisie.
Nou praat jy: ATKV, die V is vir versiering
Die laaste sin lees: “Let Wel: Die twee dames dien alleen as versiering en behoort nie aan die personeel nie.”
ATKV Tienertoneel 1
Kom kyk hoe jong talent ontpop.
fokofpolisiekar
Gehoor die ATKV het Fokkofpolisiekar aangevat oor die groep se naam.
Coenie die nuwe gesig van ATKV
Coenie de Villiers is aangestel as die uitvoerende direkteur: kultuur van die ATKV, met ingang 1 Desember 2006.