Afrikaans nie ‘n wit taal

Meer swart, bruin en Indiese mense praat Afrikaans as huistaal as wit Suid-Afrikaners, het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) Maandag gesê. ‘n Onlangse studie deur die SAIRV, gebaseer op data uit die sensus van 2011, het getoon dat slegs 40% van mense wat Afrikaans as huistaal praat, wit is. Dit beteken slegs 2,7 miljoen …