Zoeloe meisie wen Afrikaanse spelkompetisie Dit is haar vierde taal, maar Nolwazi Mahlangu (15) het skoonskip gemaak in die ATKV se Afrikaanse spelkompetisie.