Coenie die nuwe gesig van ATKV Coenie de Villiers is aangestel as die uitvoerende direkteur: kultuur van die ATKV, met ingang 1 Desember 2006.