Die eerste Nobelprys word in Stockhölm, Swede, toegeken.
Sleutelwoord Argiewe:Marie Curie
7 September
Marie Curie isoleer die eerste keer radium.
Marie Curie en haar notaboeke
Marie Curie se notaboeke, wat radioaktief is, word in die Bibliothèque Nationale in Frankryk in ’n doos bewaar wat met lood uitgevoer is. Haar lyk is ook radioaktief en haar kis ook met lood uitgevoer. Sy en haar notas sal vir meer as 1 500 jaar radioaktief bly. As jy nie weet wie Marie Curie …
