1901

Die eerste Nobelprys word in Stockhölm, Swede, toegeken.

1903

Pierre en Marie Curie deel die Nobelprys vir fisika met Henri Becquerel.

1907

Rudyard Kipling ontvang die Nobelprys vir letterkunde.

1921

Albert Einstein ontvang die Nobelprys vir fisika.

1984

Aartsbiskop Desmond Tutu ontvang die Nobelprys vir vrede.

Lewer kommentaar

Leave a Reply