Die eerste Nobelprys word in Stockhölm, Swede, toegeken.
Sleutelwoord Argiewe:Rudyard Kipling
Rudyard Kipling verewig in ballet
Rudyard Kipling, (1865-1936), Engelse kortverhaal- & romanskrywer en digter word veral onthou vir sy verheerliking van Britse Imperialisme en heroïsme in Indië en Burma.
