1873
CJ Langenhoven (Cornelis Jakob) word op Hoeko in die distrik Ladismith, Kaap, gebore. Hy skryf die stem van Suid-Afrika in 1918. Groot dele van sy Versamelde Werke is welbekend in Afrikaans.
1969
Die wêreld se eerste kommunikasiesatelliet, Echo, word gelanseer.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
