Die strokiesprentkarakter Superman van die planeet Krypton maak sy verskyning.
Sleutelwoord Argiewe:Superman
Superman in Afrikaans
Mimosa Comics het verskeie herdrukke van DC Comics se Superman in die laat 1950’s en vroeë 1960s gemaak.
Oplettend
Oë van agter en van voor hê.
Die geboorteplek van Superman
Superman is oorspronklik ’n skepping van Jerry Siegel en Joe Schuster van Cleveland, Ohio.
Die laaste Afrikaanse superhero
Die laaste Afrikaanse superhero is ’n handleiding vir die moderne man met outydse waardes; ’n stuk waarin die komiese akteurs Leon Kruger en Esther von Waltsleben vir die eerste keer kragte saamspan.
Rekordprys vir Superman
‘n Skaars 1938 uitgawe van Action Comics No. 1 van die eerste Superman strokiesprentboek het vir $1 miljoen (meer as R7 miljoen) verkoop.
Superheroes in die oorlog
Verbeel jou daar was superheroes tydens die Tweede Wêreldoorlog.
