Superman is oorspronklik ’n skepping van Jerry Siegel en Joe Schuster van Cleveland, Ohio. Die foto is van die heining naby aan waar Schuster gewoon het. (foto: Jim Bowers / CapedWonder.com)
Die Smithsonian het die hele storie: Cleveland, The True Birthplace of Superman

