Die eerste deel van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) verskyn.
Kategorie Argiewe:Boeke
Woordeboek van die Afrikaanse Taal: Betaweergawe van T gepubliseer
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het ’n betaweergawe van T met 8 396 nuwe lemmas nou aanlyn beskikbaar.
GRATIS Suid-Afrikaanse resepteboek
Die Universiteit van Pretoria het onlangs ’n boek getiteld HumanEATies 100 Recipes gepubliseer, wat plaaslike resepte bevat wat die “smaak van samesyn” in Suid-Afrika ondersoek.
12 Mei
De Nasionale Pers (Naspers) registreer as maatskappy.
11 Mei
Hy was hartstogtelik verknog aan sy kontrei: Die Kro, die Kamdebo, Koorsteenberg en Katbakkies; Sikketaarskloof, Soebatsfontein, Speserykloof.
5 Mei
Die eerste uitgawe van die Russiese koerant Prawda verskyn.
Werk soos ’n miljardêr
Werk soos ’n miljardêr vertel die verhaal van Dan, ’n werknemer wat bloot van salaristjek tot salaristjek leef.
Comic Con Africa 2023
Comic-Con Africa – insluitende die Cape Town International Animation Festival (CTIAF) – is ‘n vierdaagse popkultuur- en speletjiefees propvol aktiwiteite, werkswinkels, en bekende internasionale persoonlikhede.
14 April
Die Titanic tref ’n ysberg en sink met lewensverlies van meer as 1500 mense.
13 April
Die eerste Franse vlugtelinge kom in Tafelbaai aan op die Voorschoten.
