Joeri Gagarin van die Sowjetunie word die eerste mens in die ruimte.
Kategorie Argiewe:Boeke
7 April
Die dag waarop Jan van Riebeeck vir die eerste keer fisies aan wal gegaan het in Tafelbaai.
6 April
Die eerste kommunikasiesatelliet, Early Bird, word deur die Amerikaners gelanseer.
4 April
Die Amerikaanse burgerregteleier Martin Luther King word in Memphis, Tennessee, doodgeskiet.
28 Maart
Die eerste seevliegtuig styg op in Marseille, Frankryk met Henri Fabre aan die stuur.
20 Maart
Nederland was ’n sterk handelsmoondheid in die 16de eeu.
18 Maart
Die Universiteit van die Vrystaat kom formeel tot stand.
17 Maart
Die eerste Britse Setlaars kom op die Nautilus en die Chapman in Tafelbaai aan.
9 Maart
Die Franse Vreemdelegioen word gestig.
2 Maart
In 1866 het die openbare skool op Stellenbosch die Stellenbossche Gymnasium geword.
