1606
Die Union Jack word die amptelike vlag van Brittanje.
1961
Joeri Gagarin van die Sowjetunie word die eerste mens in die ruimte. Hy wentel 108 minute in Wostok 1 om die aarde.
1981
Die eerste Amerikaanse pendeltuig, Columbia, word gelanseer.