1897

Die skrywer en digter Izak Wilhelmus van der Merwe (Boerneef) word op Boplaas in Ceres gebore. Hy was hartstogtelik verknog aan sy kontrei: Die Kro, die Kamdebo, Koorsteenberg en Katbakkies; Sikketaarskloof, Soebatsfontein, Speserykloof.

Boerneef was later hoogleraar in Afrikaans aan die Universiteit van Kaapstad. Hy is op 2 Julie 1967 oorlede op 70-jarige ouderdom.

Lewer kommentaar

Leave a Reply