Die Universiteit van Pretoria het onlangs ’n boek getiteld HumanEATies 100 Recipes gepubliseer, wat plaaslike resepte bevat wat die “smaak van samesyn” in Suid-Afrika ondersoek.
Sleutelwoord Argiewe:Kookkuns.com
Waar rape en saki mekaar vind
Die R-afdeling van Kookkuns.com se A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi. Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot R is voorlopig voltooi. R begin met raap (turnip). ’n Raap is ’n tipe wortelgroente met ’n effense soet smaak. Terloops, indien jy gedink het rape kan nie …
Q in die Afrikaanse kookkuns
Die Q-afdeling van Kookkuns.com A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.
Paasbolletjies en pypkaneel
Die P-afdeling van Kookkuns.com se A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.
Die O in Kookkuns
Die O-afdeling van Kookkuns.com se A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.
Nuttige naanbrood
Die N-afdeling van Kookkuns.com A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.
Maagbitter tot Mysöst
Die M-afdeling van Kookkuns.com se A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.
Van kaaleiers tot kwepers
Die K-afdeling van Kookkuns.com se A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.
Jakkalskos, jakkalssmaak …
J begin met jaarlemoen.
Die kos Is klaar
Die I-afdeling van Kookkuns.com se A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns terme is voltooi.