Die N-afdeling van Kookkuns.com A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.

Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot N is voorlopig voltooi.

N begin met naanbrood, ’n effens gesuurde brood van Noordwes-Indië, gemaak van meelblom en in ’n blaarvorm in ’n tandooroond gebak. Die N-afdeling eindig met nuttig, in die konteks van “om te eet”.

Dit is een van die mees volledigste woordelyste van sy soort in Afrikaans. Die lys bevat ook relevante kookkuns terme uit Frans, Duits, Italiaans, Spaans, Latyn en ander tale. O sal binnekort voltooi wees.

Lewer kommentaar

Leave a Reply